- This event has passed.
Somerfees: New Years Eve Bash
31st December 2024

https://shop.opentickets.co.za/event/new-years-eve-bash-nkmj1o
Ons stel bekend die NEW YEARS EVE BASH. Hierdie bash gaan die beste manier wees om die jaar af te sluit.
📍 HART & BOSCH VILLAGE, R102, Hartenbos, (Salt & Copper)
🗓 31 Desember 2024
Kaartjies
Phase 1: R100
Phase 2: R120
Phase 3: R150
Met die GROOTSTE verskeidenheid op die lineup is daar ‘n paar awesome kunstenaars, soos Temple Boys & Ouma Sarie, plaaslike kunstenaars en vele meer. Maak seker julle kom spandeer die laaste dag van 2024 saam met ons. Bring die HELE familie saam.