- This event has passed.
On the Couch with Vlam!
10th September 2022 @ 11:30 am - 5:00 pm

On the Couch with Vlam!
Sit die Vonk terug in jou Tuin!
Vlam van Deventer is welbekend in die area vir sy Tuine uitleg en advies oor inheemse plante! Kom kuier saam met hom by Hart & Bosch Village op Saterdag 10 Sept en gesels saam oor:
– Kleur-kontrasplanting
– Inheemse plante en struike
– Beplanning van klein areas
– Plant seisoenskleur in houers
Bring gerus die hele familie vir die kuier!